Tekenprent: Staatskaping

‘n Reeks e-posse is uitgelek wat glo die Gupta-familie se rol in die bestuur van Suid-Afrika en die omvang van die staatskaping bevestig. Die DA het klagte by die polisie gelê teen pres. Jacob Zuma, sy seun Duduzane, drie Gupta-broers en verskeie kabinetsministers. Die DA beskuldig hulle van verraad, korrupsie en rampokkery ingevolge die sogenaamde staatskaping.

Tekenprent deur Jerm (2 Junie 2017)

Sien alle vorige tekenprente op Maroela Media.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

6 Kommentare

cor ·

Mooi die touties is op al die plekke maar hy is gelukkig daar is darem net een plek wat hulle nog nie beheer nie, wat hy darem vryheid van beweging het.

marous ·

Staatskaping is net mooi woordjie wat uitgedink is vir korrupsie , bedrog , diefstal ,omkopery , intimidasie en geldwassery gesamentlik. Waarom word daar nie op die spul en diegene wat voordeel getrek het daaruit se bates beslag gele nie?

Bullseye ·

En dit sal net weer onder die mat ingevee word saam met al die vorige klagtes….

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.