Kaapstad skud haar vere reg vir vanaand se staatsrede wanneer die nuwe parlementêre termyn deur pres. Cyril Ramaphosa ingelui word.
Ramaphosa sal die staatsrede vanaand om 19:00 in die parlement se Nasionale Vergaderingsaal lewer, en hy doen dit te midde van baie spesifieke politieke uitdagings.
Lees alle berigte oor die Staatsrede 2019 op Maroela Media.
??????????
Ja en dan weet ons nie watter padda vanaand by die rede gaan opdaag nie, ‘n stadig saggekookte padda, of ‘n brulpadda?
Eregaste ? BBPs? Ook maar net nog n Afrikaland met sy korrupte elite! Welcome to the paradise of fools!