Tekenprent: The President’s Keepers

Terwyl Zuma vir sy politieke lewe baklei ná die Gupta-e-posse in 2017 uitgelek het, het ‘n kabaal – The President’s Keepers – seker gemaak dat hy ná jare van ʼn vervalle regering, steeds aan bewind en uit die tronk bly. Maar is Zuma die poppekasmeester of hul marionet? Só skryf Jacques Pauw in sy boek, The President’s Keepers. Meer as 25 000 eksemplare van die boek is reeds sedert die uitreiking daarvan op 29 Oktober verkoop. Meer as 50 000 eksemplare is reeds op bestelling. Intussen het die Staatveiligheidsagentskap (SVA) strafregtelike aanklagte teen Pauw aanhangig gemaak. Lees alle berigte oor The President’s Keepers op Maroela Media.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

5 Kommentare

Anoniem ·

Daar is ‘n spreekwoord: “Many a true word is spoken in jest.” Waaragtig waar in hierdie geval.

Mnr Goebbels ·

There will come a day, when all the lies will collapse under their own weight, and truth will again triumph!!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.