Tekenprent: Trump en Kim Jong Un

Dit lyk waarskynlik dat die Amerikaanse president Donald Trump en die Noord-Koreaanse leier Kim Jong Un binnekort sal vergader.

Trump het in April aangedui dat Kim Jong Un dié geskiedkundige ontmoeting “so gou as moontlik” wil reël en aangevoer die Noord-Koreaanse diktator is “baie openhartig en eerlik”, in skrille kontras toe Trump hom vroeër “Little Rocket Man” gedoop het.

Die ontmoeting sal na verwagting in Mei of Junie plaasvind.

Sien alle vorige tekenprente hier.

Grafika: Jerm

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Hennie ·

As ek sien hoe verwronge Trump lyk wonder ek hoe teken Jerm homself.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.