Tekenprent: Trump en politieke korrektheid

Die tekenprentkunstenaar Jerm gee sy mening oor die manier waarop pres. Donald Trump reageer op politieke korrektheid.

Sien alle vorige tekenprente.

Tekenprent deur Jerm

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

5 Kommentare

DJT ·

Pres Donald Trump is n reguit op die man af leier Amerika is nou beter af!
Wens ons het n leier van daai kaliber gehad☝️

JC ·

Trump= ‘n Heilige in my oe!!!!!
Beste VSA President ooit!
Weg met die diktatuur van die liberalis! Weg met PC! Ons soek dit nie!!
AFRIKAANS IS GROOT!

madels ·

Ou Donald Trump is BOBAAS! Dankie tog daar is 1 president in hierdie wereld wat nie n duit omgee van wat ander van hom dink nie! Hy se die ding soos dit is. Asb Here gee vir ons ook so n president?

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.