Tekenprent: Vervolging ná Swart Maandag-betogings

Verskeie mense word glo deur die polisie strafregtelik vervolg in verband met die Swart Maandag-optogte wat Maandag reg oor die land gehou is. Verskeie meningsvormers het ook gewys op die dubbele standaarde wat met dié betogings verband hou.

Sien alle vorige tekenprente.

Tekenprent deur Jerm

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

John ·

?.. en Malema belowe om volgende keer self op te daag om diegene wat teen plaasmoorde betoog, ‘n lessie te leer… Soos wat? Ons hoop die EFF se vriende neem kennis. Die’ vriende, wat so tjoepstil is, gaan in 2019 ‘n groot verrassing kry. Onthou, wit is nie ‘n kleur nie.

Peregrine ·

Eish Malema “lessie leer” het ń baie slegte gewoonte…hy kom gewoonlik van twee kante af

Morney Vos ·

ANC en EFF se optogte eindig altyd in geweld en beskadiging van mense se besittings. Hier was’n vreetsame byeenkoms, maar hulle word vervolg. Weereens dubbele standarde. Blanke nasie word vermoor en ons mag niks doen nie want ons is rasiste. Waar gaan dit eindig?

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.