Tekenprentkunstenaar Jerm reken sosiale media is besig om die verkeerde brande te stook, in plaas daarvan dat die ware kwessies aangeroer word.
Tekenprent: Wanneer sosiale media die verkeerde brande stook…
ondersteun maroela media só
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
Het jy gehoor?
Nou pra' jý
Een kommentaar
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
Onder andere die een in Davos? Jy kan gerus daai man afkoel deur hom papnat te spuit.