[Tekenprent] Wat gaan Mbete doen?

Die konstitusionele hof het beslis Baleka Mbete, speaker van die Nasionale Vergadering (NV), het die mag om, in geskikte omstandighede, ’n geheime stemproses vir ʼn mosie van wantroue voor te skryf.

Hier is die tekenprentkunstenaar Jerm se interpretasie van die situasie:

Sien alle vorige tekenprente.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

ant ·

Wens net mens kon ‘n dik laag stof ook op die SA vlag een sit, en vir haar stuur. Ek dink hulle is só dik begrawe onder die Zuptas, hulle kan die kaping nie eens self meer raaksien nie! Ek hoop só hierdie pogings laat van die absurditeite deurskemer na die verdonkerde siele êrens ver daarbinne!

John ·

Die wil voorkom of die ANC meer van ‘n godsdienstige kultus is met kulkunstenaars as godsdiensleiers wat hul vudu-geindoktrineerde bygelowiges aan hulle verslaaf en begrafnisrituele gebruik om vrees in te boesem om tog nie af te wyk van die kwaad nie. Vuur is, soos in die vroegste antieke tye, ‘n magiese metode om uit die mag van opvoeding en ontwikkeling te ontsnap na die sekuriteit wat die bekende reuk van ‘verskroeide aarde’ bring… heerlike ellende en ‘n gruwelike tog so salige dood.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.