Tekenprent: Wetsontwerp oor haatspraak

Die departement van justisie en konstitusionele ontwikkeling het Woensdag ʼn wetsontwerp oor haatspraak by die parlement ingedien om die proses te versnel om haatmisdade en haatspraak strafregtelik te kan vervolg. Lees meer.

Tekenprent deur Jerm

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

11 Kommentare

John ·

Polisie: “Hoe het mens gekyk wat julle beroof het? Was dit die man of ‘n vrou, watter ras en hoe het die persoon gelyk, vet, maer, oud, jonk?” “Ons weet nie wat ons gesien het nie. Dit was te lig en die wese was dalk van ‘n ander planeet.” … “Neem hulle in hegtenis. Hierdie mens praat net te veel die waarheid.”

Sp ·

Maroela berig asb oor gisteraand se e-nuus uisending van ñ maatskappy wat werkers in 2013 afgedank het nadat hul die ‘struggle’ liedjie van slaan die boer voor konstitusionele hof gebring het waar adjunkregter sê ons moet nie dit letterlik opneem nie en dis deel vd pynlike verlede en geskiedenis maw hy ondersteun die liedjie. Lekker skietgoed wat jul die wêreld kan inlig.

Belaglik ·

Ja jy gaan nie na iemand se geslag kan verwys nie, ook nie na sy liggaamsbou, kleur of haartipe nie, want dan is dit HAATSPRAAK. So die dae om mense vet of oorgewig of obese te noem is verby, die dae om iemand ‘n kriekie of sprinkaan te noem is verby . .die tyd om ‘n verdagte te beskryf is VERBY .. dit is ‘n PERSOON, jy sal nie meer man of vrou mag se nie want hulle verkies dalk om ‘n ander geslag te wil wees, of tweeslagtig of watookal .. so ‘n Persoon het ‘n ander Persoon met ‘n .22 geskiet .. soek hom .. O ja jy mag seker nog die kleur van die hemp of broek deurgee, maar ook nie of hy verslete of gestryk was nie want dan diskrimineer jy seker ook . STERKTE aan die polisie wat twee PERSONE moet soek wat moord gepleeg het of ‘n CIT heist uitgevoer het .. BELAGLIK . altyd soft issues waarvoor daar wette gemaak word maar hulle staan HULPELOOS EN MAGTELOOS teen diefstal en moord~! Jy mag ook seker nie se jy het SLEGTE Diens van ‘n makelaar gekry of slegte diens van ‘n kelnder of restaurant nie .. want dit is haatspraak en naamskending .. Dit is kommunisme op sy ergste .. snoer altyd heel eers die monde ..

Nkosi ·

I think, if it is a white offender who is a racist, the government should make special arrangements for people to identify this individual, otherwise we would never be able to stamp out racism.

Theresa ·

Deur om mense wie hul is en hoe hul lyk te ontneem, DIT is die misdaad.
Ons moet almal soos een man hierteen in opstand kom.
Elkeen is wie hy is. Wie dink die regering is hul om mense dit te ontneem. Basta met onsinnige selfsug en selfbeheptheid en om dit in mense se kele af te forseer. Dis ‘n skande dat dit moontlik deurgevoer gaan word. Belaglik, voorwaar.

Theresa ·

Die spotprent mag heel moontlik ‘n gesig wees van ‘n eens pragtige land met werklike moontlikhede vir groei, verandering en sukses. Waar werklike regverdige vooruitgang moontlik gemaak kon word. Soos dit tans aangaan, is dit heel moontlik dat dit die prentjie gaan wees van die werklikheid hier. Tragies.

White Rhino ·

Ons is seker dan maar almal wesens of visioene?
Wanneer gaan Malema in die hof oor haatspraak verskyn?

Johan v H ·

Selfs rasisme is rasisties in suid afrika, lyk my jy kan net n rasis wees as jy wit is…

Afrikaanse Knaap ·

Die regering het ons van ons vryheid en reg om te kompeteer in die ekonomie en sport veld ontneem.
Hulle gaan nou ons vryheid tot spraak en eiendom ook ontneem.
Ons enigste uitweg is self beskikking.

Bekommerd ·

Beste is dat ons kinders wat werklik talent vir sport het, in enkel sportsoorte deelneem soos tennis, swem, fietsry, ens. Hulle kan nie ‘n mens wat regtig uitstaan, dan afkeur nie. Blankes MOET uitstyg bo hierdie diskriminasie. Ons moet wyz wat.in ons steek, deur eties, moreel, hardwerkend en entrepreneurs te wees. Ons moet ons kinders leer om trots te wees, sonder om hoogmoedig te wees. Hierdie videos van ons eie skoolkinders wat ander aanrand, maak my moedeloos. Kinders en mans wat hulle vrouens doodmaak of meisies vermoor. Ons moet ons kinders leer hie om stres en verwerping en woede te hanteer, anders gaan ons blanke Suid-Afrikaner die volgende ongeletterde, gepeupel van SA word.

Nee dankie ·

Eerlikwaar…….enigste uitweg, indien NIEMAND al agter gekom het nie, is om te immigreer. Jonges stem gou in daarvoor maar lyk my die ouer generasie sukkel nog om te aanvaar dat SA oppad is na n ZIM situasie.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.