Tekenprent: Woorde wek, maar voorbeelde trek

Die tekenprentkunstenaar Jerm reken dade tel meer as woorde.

Tekenprent deur Jerm

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

4 Kommentare

Anoniem ·

Die hartseer is dat hy verskillende woorde op verskillende plekke praat. Dit maak dat mens die kan glo wat hy sê nie.

Johnnie ·

Wanneer jy aan die hoof van korrupsie staan dan gebruik jy al die vly en verdraaide woorde wat jy kan kry om die mense te kry om jou te glo net om later te ontken dan jy dit gesê het want dan het jy klaar genoeg geskep. Ons presidente is baie goeie voorbeelde daarvan en dan die res van die politieke partye.

aj ·

Hoe weet jy wanneer CR lieg???

….. as sy lippe beweeg!

ha … ha

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.