Tekenprent: Zuma kry sy dag in die hof

Jacob Zuma, voormalige president, sal na verwagting Vrydag in Durban se hooggeregshof verskyn op aanklagte van bedrog en korrupsie wat verwant hou met die omstrede 1999-wapentransaksie.

Grafika: Jerm

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Dries ·

Baie goeie prentjie. Presies wat weer gaan gebeur,hy gaan weer wegkom.

Cherokee ·

Groot drama in die stad. Belangrike strate is afgesper. Ek het my pesoneel om 9vm van diens laat gaan sodat hulle sonder probleme na hul huise kan gaan. Het ‘n kontrakteur gebel en gesê hy moet werk tot Maandag uitstel. Metropolisie probeer die skare beheer maar hulle is duisende. Durban is ‘n malhuis vandag. Hopelik sal dinge opgeklaar wees or die naweek.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.