1. Magaret Thacher sterf
– Van haar bekende aanhalings sluit in:
“The problem with socialism is that they eventually run out of other people’s money.”
“If you want something said, ask a man; if you want something done, ask a woman.”
“Being powerful is like being a lady: if you have to tell people you are, you aren’t.”
“I am extraordinarily patient, provided I get my own way in the end.”
“I usually make up my mind about a man in ten seconds, and I very rarely change it.”
“I’ve got a woman’s ability to stick to a job and get on with it when everyone else walks off and leaves it.”
– Menings oor haar bydraes verskil erg.
2. Ná Mandela
Suid-Afrika is besig om die “Ná Mandela”-era te betree. Bespreking oor die onderwerp is nog in die algemeen ʼn groot taboe in Suid-Afrika. Die “Ná Mandela”-era dui ʼn fase aan wat geleidelik betree is met staatsverval nog voordat Mandela werklik gesterf het.
– Prof.Jonathan Jansen ontken berigte dat hy wens dat oud president Mandela nou moet sterf.
3. DRK
– Die SANW dui aan dat hul betrokke kan raak in die Kongo op versoek van die VN.
– Onderhandelinge tussen rebellegroep M23 en die Kongolese regering hervat in Uganda.
4. SAR
– Die memorandum van verstandhouding tussen die RSA en die SAR wat in 2012 gesluit is, is soek.
5. ANC
– Die Zuma-leierskap word beskryf as ʼn leë dop.
– Die Openbare Beskermer benodig meer tyd om die Nkandla-bewerings te ondersoek.
6. Padveiligheid
– Volgens minister Ben Martin het groter polisie sigbaarheid ongelukke gedurende die Paastyd verminder.
– Oor die Paasnaweek van 28 Maart tot 1 April is 241 mense dood op SA-paaie. In 2012 het 217 mense gesterf.
7. Misdaad en hof
– Die verhoor op die moord van David Hall het begin. Die twee beskuldiges het onskuldig gepleit.
– Die DKD word beskuldig van dubbele standaarde nadat Clive Derby-Lewis nie mediese parool kry nie.
– Die ANC LP Sue van der Merwe word aangerand en beroof in Kaapstad.
– Teen-renosterstroping veldtog word in Krugerwildtuin begin.
8. Ekonomie
– Telkom aandeleprys tuimel ná swak resultate