Nuwe munisipaliteite ondanks duisende se beswaar

Screen Shot 2013-10-15 at 12.46.48 PMDie landskap van Suid-Afrikaanse munisipaliteite sal ná die 2016-verkiesing baie anders lyk, het die munisipale afbakeningsraad Dinsdag gesê.

“Ons het nou die finale fase van dié siklus bereik en die finale besluit gemaak oor sake wat voor die raad gelê is,” het Landiwe Mahlangu, voorsitter van die raad, gesê. “Die raad moes, ingevolge die wet, sy besluit op ‘n spesifieke saak wysig, bevestig of onttrek.” Sy sê die raad het 167 gevalle gepubliseer en sowat 10 000 besware ontvang, hoofsaaklik uit Gauteng.

Daar was onder andere ‘n beswaar teen die samesmelting van die Midvaal- en Emfuleni-munisipaliteite en die Sedibeng-distriksmunisipaliteit in ‘n enkele metropolitaanse munisipaliteit.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Sarie van Niekerk ·

Ons weet mos almal hoekom die munisipalegrense nou skielik vir die volgende verkiesing verander moet word, want dit is in al die gebiede waar die ANC gevaar loop om te verloor en Midvaal wat hulle reeds verloor het. Mense hierdie spul is so slu, dit is net nie waar nie. Hulle dink nie aan die belange van die kiesers wanneer sulke besluite geneem word nie, hul dink net hoe kan hulle verseker om te wen. Dit is so eenvoudig soos dit

daniel ·

Flink orde op alle gebiede van die minisipaliteit Briewe sal opgestel word deur prokureurs van alle rasse en tot n saal byeen gebring word en wanneer daar probleme is wat wanorde veroorsaak sal saak uitgestel word. Tot daar orde en oorstemming kom In die eersteplek sal za oopgegooi word vir die blankes Hier in suid afrika sal sekuriteit wees Stakings is onwettig en enige staking sal net goeie in diens geneem word en vrot appels word uitgehaal Die probleem Sal harde fisiese werk toegepas word en geskuif word deur leiers of moet kook soek eerlike gesonde mense sterte en struktuur. Gesonde menswees en alle moet binne skoon en perfek wees dan kan die buitekant skoon kom geestelik sowel as liggaamlik so ook jou omgewing. Vra maar vir diere

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.