Olie op snelweg naby Southgate in JHB

Olie het glo uit ʼn vragmotor op die M1-snelweg naby Southgate gelek.

Wayne Minnaar, senior superintendent van die metropolisie in Johannesburg, doen ʼn beroep op motoriste om baie versigtig te bestuur, aangesien een ongeluk reeds vanweë die gladde pad plaasgevind het. Die polisie poog tans om die toneel te beveilig.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.