Olimpiese Spele: SA’ners vandag in aksie

Caster Semenya Foto: Getty Images

Die Suid-Afrikaanse mans hokkiespan spook tans sake uit teen Indië om die 11de en 12de plekke.

Suid-Afrika het teen rustyd met 2-1 voorgeloop.

Ander SA atlete vandag in aksie:

Marc Mundell neem om 10:00 vanoggend aan die 50 km-stapbyeenkoms deel. Mundell het vroeër vanjaar ʼn nuwe Afrika-rekord opgestel toe hy sy persoonlike beste tyd van 3:57:57 oor dié afstand aangeteken het.

Candice Neethling neem om 13:30 aan die bergfietsry deel.

Caster Semenya neem om 21:00 vanaand deel aan die finaal van die 800 m vir vroue.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.