Onbeskermde staking by Poskantoor

Argieffoto

Argieffoto

Die Suid-Afrikaanse Poskantoor het Dinsdag in ʼn verklaring bevestig dat ʼn onbeskermde staking posverspreiding in sekere dele van die land beïnvloed.

Volgens Christopher Hlekane, woordvoerder van die Poskantoor, het die staking Maandag begin. Dit is nog nie duidelik watter gedeeltes van die land hierdeur geraak word of hoeveel werknemers aan die staking deelneem nie.

Hlekane het gesê indien werknemers nie werk nie, ontvang hulle nie ʼn salaris nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Eben ·

JB praat jy nou so …… Nee kyk as dit nie stakings is, dan is dit baba poeier maar die e-tol kan sy gat nie gelig kry!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.