Onderwyser geskors oor leerling se ‘ring’

ʼn Onderwyser van Pretoria wat ʼn leerling geneem het om ʼn penisring te kry kan moontlik strafregtelik aangekla word.

Paul Colditz, uitvoerende hoof van die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas), het aan Beeld gesê die skool se beheerliggaam kan stappe teen die onderwyser neem insluitend strafregtelike klagte soos aanranding. Die departement van onderwys in Gauteng het bevestig dat die onderwyser geskors is hangende die uitkoms van ʼn dissiplinêre verhoor. Die departement wou nie die naam van die skool bekend maak nie.

SAPA

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Willy ·

EINA!! Kan seker ‘n seer storie wees as ek dink wat dit behels.

Amanda/Sindy ·

Die onderwyser het beslis sy marbles verloor. Jy stink magtig man!!!! SIES!!! Miskien is jy in verkeerde beroep!! NEEE JY IS BESLIS IN VERKEERDE BEROEP!!!!!!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.