Onnie gepos ná kleuter uitskot moes eet

doekʼn Graad-R onderwyser van die Bankfontein Gekombineerde skool in Middelburg, Mpumulanga, is afgedank nadat die onderwyser glo ʼn leerling forseer het om haar eie uitskot te eet.

Die onderwyser is in Julie geskors hangende ʼn ondersoek oor dié voorval.

Jasper Zwane, ʼn woordvoerder van die provinsie se departement van onderwys, het gesê die onderwyser is skuldig bevind en het vyf dae om teen die ontslag by die LUR te appelleer.

“Hierdie uitkoms sal ʼn duidelike boodskap stuur dat die regering vir kinders omgee en binne die wet teen enigiemand sal optree wat hulle mishandel,” het Zwane gesê

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

27 Kommentare

Kevin Opperman ·

Ek sal so persoon te lyf gaan! Dis nie hoe kinders behandel moet word nie!

Willy ·

Jaag die sadistiese mhur brooklax in en laat hy sy eie eet. Moet so baie wees dit moet lyk hy nuttig ‘n sewegangmaaltyd.

Willy ·

Haha in die rioolplaas sal werk. Dink hoe groot daardie bubbles gaan wees wanneer hy sy laaste asem uitblaas. Dis seker sulke dik ghoo! Visual daardie geluid haha. Flipn en dis net so voor lunch. Wie wil my toebas hê?!?!?

Trippie daar is kaas en tamatie op. Stel jy belang, ‘n hele kosblik vol?
Jy en JAVR kan deel.

EKS NAAR!!! BAIE NAAR!!!

Willy ·

Trippie hier is baie toebas vir jou. JAVR wil hare ook nie hê nie.
Haha jy hoef nie eers te kook vanaand nie.

Trippie ·

Liewe **&&^%^%$%^&** EK IS BESIG OM TE EET WILLY, eerste kos vir die dag en nou het ek sommer klaar my aandete genuttig – twee maal dieselfde chippies ge-eet, gemeng met my jam doughnut – dis NIE lekkerie – demmit ! Alles proe suur ! Gelukkig het ek my tandeborsel en tandepasta by my …

Jy kry my rekening in die pos !

Willy ·

En jou tandeborsel en tandepaste wanneer jy klaar is spoedpos na my kant toe seblief Trippie? Ek staan voor dieselfde dilemma!!

Trippie ·

Kyk, ek het al lekker gelag vir julle, maar vandag, nog die lekkerste. En dit is nie ‘n khak-storie nie (of anders gestel, ‘n uitskot-storie nie).

Willy ·

Geluk by die ongeluk. Tweeledig. Ek is besig om te “cut” met hierdie dieet en ek doen sommer maagoefeninge ook.
Ek kan dit aanbeveel haha.
Nie vir Trippie en JAVR nie. Maar ek kan baat vind by hierdie een.

Petra Moolman ·

Wat op deesaarde gaan aan met die mensdom? Wat soek hulle tussen kinders as hulle nie daar hoort nie of wil wees nie?!!!

Jasper ·

Graad R is nog biitter klein. Plaas die vent in n wentelbaan om om die son.

Waaksaam ·

ek sou toegesluit gewees het vir aanranding as dit my kind was …. stupid b!tch !

Willy ·

Net nie met jou kaal hande nie Helena. Jy sal nie kan vasvat, jou hande sal gly haha.

Amy ·

Uit die berig kan ek nie aflei of die onderwyser manlik of vroulik is nie. Mens praat mos altyd van onderwyser, al is dit ook ‘n onderwyseres? Dis mos hoe joernaliste skryf (of korrekte afrikaans). Ek hoop die onderwyser is vroulik. Want anders gaan nie manlike onderwyser baie swaar kry.

Ek sal nooit ‘n manlike onderwyser by my graad R kind toelaat nie.

Amy ·

@JAVR en Willy, ek hou van julle idees!!! Dis eintlik flippen briljant. Dalk kan daar in die selle vir die ‘persoon’ so iets gereël word???

Trippie ·

Ek sal my woorde sluk as dit nie een of ander “Sophie of Jonas” is nie.

Hoekom is jy so skaars Eben ?

Justi ·

Daardie onderwyser is n waglike sadis! Moontlik het sy op daardie tipe “etes” groot geword.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.