Onthoofde liggaam in Klerksdorp gekry

Argieffoto

Argieffoto

Die liggaam van ‘n onthoofde man is in ‘n veld in Klerksdorp, Noordwes opgespoor, het die polisie Maandag gesê.

“Dié gru-vonds is Sondag deur ‘n verbyganger in Oudorp-informele nedersetting gemaak,” het kapt. Pelonomi Makau, woordvoerder van die polisie in Noordwes, gesê. “Die bykans ontbinde liggaam het geen geslagsdele gehad nie.”

Die polisie ondersoek die saak.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

7 Kommentare

Seg Net ·

Eish, Sal maar niks verder seg nie, aangesien my kommentaar verwyder sal word.

Justi ·

Of die ou het by n ander man se vrou rondgeloop en is uitgevang…….of dalk het sy liggamsdele medisyne geword? Gonnas ne.

Jasper ·

Sjame, ons moet nou seker ons eers vergewis van die ou wat dit gedoen het se omstandighede wat hom gedwing het om so iets aan te vang voor ons kommentaar lewer

JAVR ·

So vandag broeders en susters, sal ons soos gewoonlik met sang open en dan AL die goeie dinge lees wat die skadus aan mekaar en ons doen en ons sal BLY wees dat ons die oë het om dit te lees. Kom ons sluit die praatjie af met ……….FLIPPEN HIE HIE

Willy ·

Ja JAVR. Flipn goed soos altyd. Haha en ek sit hier met ‘n vol blaas! Moet ek nog knyp of moet ek hol.
My knypers is al seer geknyp!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.