Oorskot van vreemde kreatuur opgespoor

Foto: Facebook: PE Herald (https://www.facebook.com/TheHeraldEC)

Die ontbinde oorskot van ʼn vreemde kreatuur is Dinsdag by The Crags buite Plettenbergbaai in die Wes-Kaap opgespoor.

Volgens PE Herald se Facebook-blad sal ʼn nadoodse ondersoek by Crags-dierekliniek uitgevoer word. Maroela Media sal meer hieroor berig sodra die inligting beskikbaar is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.