Oos-Kaapse polisiebeampte doodgeskiet

geweer4-320x1791ʼn Oos-Kaapse polisiebeampte is Dinsdag dood in ʼn skermutseling in Elliotdale.

EWN het Donderdag berig die adjudant-offisier en ʼn kollega het Dinsdag op ʼn rooftog by ʼn winkel reageer, toe die skietery tussen die twee beamptes en drie rowers begin het.

Die polisiebeampte en een van die rowers is op die toneel dood.

Twee van die verdagtes het met ʼn onbekende hoeveelheid geld gevlug en is steeds soek.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.