Oos-Kapenaars vas vir dronkbestuur

Argieffoto

Argieffoto

Twaalf motoriste is Saterdag in Butterworth in die Oos-Kaap in hegtenis geneem vir dronkbestuur.

“Nadat hulle vier ure lank in aanhouding spandeer het, is hulle elk op R2 000 borg vrygelaat,” het kapt. Jackson Manatha, woordvoerder van die polisie in die Oos-Kaap, gesê.

Die motoriste sal binnekort in die Butterworth-landdroshof verskyn.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Johanna ·

Geen genade nie !! Hulle moes nie eers borg gekry het nie. Ons wil baie meer sulke arrestasies sien.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.