Opknapping vir Johannesburg se paaie

johannesburgDie Johannesburgse padagentskap het aangekondig dat hy binnekort slaggate, stormwaterdreine en verkeersligte in die stad sal herstel en opgradeer.

Die projek sal fokus op 200 paaie in die Goudstad. Volgens die padagentskap sal die projek sowat 90 dae duur en sowat R77 miljoen kos. Die agentskap mik om 17 duisend slaggate teen September toe te maak. Nagenoeg 120 verkeersligte gaan opgradeer word om kragtoevoer sonder onderbrekings te hê.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.