Oscar-borgsaak kry groot terugslag

Dinsdag in die Pretoriase landroshof. Foto: Sapa

Hooflanddros Desmond Nair het Dinsdag beslis Reeva Steenkamp se dood is ʼn skedule 6-misdryf.

Dit beteken  Oscar Pistorius gaan aangekla word van moord met voorbedagte rade en sy verdediging sal uitsonderlike omstandighede moet bewys voor borg toegestaan sal word. Nair het gesê hy kan nie die moontlikheid dat die misdaad vooraf beplan was, uitsluit nie. Nair het egter aangedui dat die klag na ʼn skedule 5-misdaad kan verander gegewe toekomstige getuienis en bewyse.

Oscar het vandag in die Pretoriase landdroshof verskyn om vir borgtog aansoek toe doen. Hy word aangekla van moord op Reeva Steenkamp. Sy is verlede Donderdag in Oscar se huis in die Silwer Woods-landgoed in Pretoria doodgeskiet.

Lees ook:
Reeva ter ruste gelê
Oscar: Moord was nie beplan nie, sê verdediging
Oscar: Niks ondersteun inbraak-verweer nie, sê aanklaer
Oscar in hof, Reeva veras
Oscar se wedlope gekanselleer
Pistorius-familie: ‘Steenkamp se dood was ʼn ongeluk’
Bebloede kolf glo in Oscar se huis opgespoor
Reeva se nadoodse ondersoek afgehandel
Polisie glo bang Oscar pleeg selfmoord
Oscar: Media in moeilikheid oor foto
Reeva se gedenkdiens gereël
Oscar se gesin betwis moordklag
Oscar bly in aanhouding
Oscar het Reeva glo deur toe badkamerdeur geskiet
Pistorius vandag in hof
Oscar: M-Net onttrek advertensieveldtog 
Oscar-skietery: Ooggetuies beweer paartjie het gestry
Oscar gaan aand in tronk spandeer
Oscar: Staat gaan borg teenstaan
“Oscar erg geskok,” sê pa
Oscar-skietery: Medelye stroom in vir meisie
Oscar Pistorius skiet glo meisie

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.