Oud-Stormer Morné sterf

Morné en sy vrou Cindy. Foto: Facebook

Lees ook: Huldeblyke stroom in vir rugbyspeler

Die oud-Stormersspeler Morné van der Merwe is oorlede.

Van der Merwe (39) is twee jaar gelede met ʼn kwaadaardige breingewas gediagnoseer. Die Stormers het op Twitter Van der Merwe se afsterwe bevestig. “RIV Morné van der Merwe. Ons medelye gaan uit aan sy familie en vriende.” Van der Merwe, sy vrou en twee jong seuns het in Nieu-Seeland gebly.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.