Oupa kry 25 jaar na hy sy kleinkind verkrag

‘n Man is Donderdag 25 jaar tronkstraf opgelê nadat hy sy kleindogter verkrag het, het die polisie in KwaZulu-Natal gesê.

Kol. Vincent Mdunge, woordvoerder vir die polisie, het gesê die 52-jarige man is in die landdroshof in Dundee gevonnis vir die misdaad wat in Julie 2011 plaasgevind het. Die kind se ma het op die man afgekom toe hy sy 6-jarige kleinkind verkrag het. Hy het aan die kind se ma om verskoning gevra, het Mdunge gesê.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Trudie ·

Hoop hy word ook verkrag. Hy moet voel. Straf is nie goed genoeg nie.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.