Outa appelleer teen e-tol-uitspraak

Die Bondgenootskap Teen Stedelike Tol (Outa) gaan appèl aan te teken teen die hooggeregshof in Pretoria se uitspraak dat die omstrede e-tolstelsel geïmplementeer kan word op Gautengse hoofweë.

Outa het aansoek gedoen om die stelsel te laat skrap. Die hof het egter in Desember die aansoek met koste verwerp. Outa het Maandagaand aangekondig dat hy teen die uitspraak en kostebevel sal appelleer. Die aansoek om appèl moet teen 9 Januarie ingedien word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.