Pa en seun sterf in vliegtuigongeluk, nog ʼn paar ontkom in ander ongeluk

ʼn Pa en seun is die naweek dood toe hulle vliegtuig geval en aan die brand geslaan het naby Koster in Noordwes tydens hulle deelname aan die Presidentswedvlug. Wally Brink (68) en sy seun George (41) van Vryburg het gesterf nadat hulle ligte vliegtuig glo ʼn kragdraad getref het en toe aan die brand geslaan het.

Intussen het nog ʼn pa en seun aan die dood ontkom toe hulle ligte vliegtuig ʼn noodlanding moes uitvoer
op ʼn plaas naby Laboria in Polokwane.  Volgens ER24 is die 38-jarige pa en sy 5-jarige seun op die toneel en na
ʼn nabygeleë hospitaal geneem vir verdere toetse.

 

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.