‘n Pastoor van Randfontein het Dinsdagmiddag op sy seun se lyk afgekom by hul huis in Greenhills.
Kapt. Appel Ernst, woordvoerder van die polisie, sê pastoor Keith Bailey (63), van die Metodiste-kerk in Randfontein, het omstreeks 12:45 Dinsdagmiddag op sy seun, Craig (32), se liggaam afgekom. Ernst sê Craig se liggaam is in die badkamer gevind. “Hy was vasgemaak en dit is duidelik dat daar ‘n struweling in die badkamer plaasgevind het.” Ernst sê Craig se hande en voete was vasgebind. Hy sê daar was geen sigbare beserings aan Craig se liggaam nie. “Die slagoffer is nie met ‘n mes gesteek of geskiet nie. ‘n Nadoodse ondersoek sal gedoen word om die oorsaak van sy dood te bepaal.” Ernst sê talle huishoudelike goedere en elektroniese toerusting word uit die huis vermis. In ‘n aparte voorval is drie mans naby die toneel in hegtenis geneem nadat hulle van die polisie weggehardloop het. Die moontlikheid word ondersoek dat hulle aan die voorval verbind kan word. Die polisie ondersoek ‘n saak van moord en huisroof.
Ons blankes word een vir een uitgemoor !
Lankal tyd geword om reg in eie hand te neem.
Dit moes n vreeslike ondervinding wees, sterkte aan die familie.
Hier is nie een enkele plek in hierdie land waar mens veilig is nie. Wanneer gaan hierdie swart gemors end kry? Genoeg sal nooit genoeg wees nie. Die woord bestaan net in Afrikaans en nie in enige swart taal nie.
Die gespuis! Nie eers die verkondiger van God se woord word meer gerespekteer nie.
Natuurlik nie, hulle ken net die “ancestors” !
Ek wens die gemors vrek! Geen respek vir enige lewe nie. Hierdie goed sal my seker eendag oop oë in die hel laat beland. Baie sterkte aan die familie om ‘n kind te begrawe.
Ons is nie meer veilig nie! Want ons blankes word 1 vir 1 dood gemaak! Regtig genoeg is genoeg wanneer gaan dit ooit op hou!
Nêrens nie … selfs nie in die Kerk nie.
ADDERGESLAG !
Dis vreeslik! Nog n moord op nog n blanke man… vir wat… aardse besittings wat hulle nie kan bekostig nie omdat hulle nie eerbare werk wil verrig nie.
My smpathy to the Bailey family. I worry about our future in this god forsaken country.