Pa tronk toe na hy dogter verkrag

hofhamertjie31ʼn 64-jarige pa is tot tien jaar tronkstraf gevonnis in verband met die verkragting van sy 25-jarige dogter.

Kapt. Thulani Zwane, woordvoerder van die polisie, sê die man is in die Verulam-streekshof in KwaZulu-Natal gevonnis nadat hy skuldig gepleit het op die aanklagte. Zwane sê die man het sy dogter in Julie 2011 verkrag nadat sy hom besoek en geld vir kruideniersware gevra het. Hy het haar gedreig om vir niemand van die voorval te vertel nie maar sy het dit by die polisie aangemeld.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

19 Kommentare

Seg Net ·

10 jaar tronkstraf? 2 jaar nadat jy jou eie dogter verkrag het? Die reg stelsel het weereens gefaal om die regte straf vir hierdie misdaad te gee. Die verettering moes lewenslank gekry het. Hoeveel mense het hy nie nog verkrag in die twee jaar wat vry was na die verkragting nie. Hy is binne 3jaar weer op straat en reg vir sy volgende slagoffer.

Amy ·

As hy in ‘n Oosterse Land was, was die kanse goed dat hy sou hang. Bloedskande is daar strafbaar met die doodstraf. Jammer, hy gaan nou gratis kos en blyplek hê, en sy dogter gaan nog steeds sukkel. Vieslike, walglike mansmens!!!

Willy ·

Verkragting is ‘n lae en gemene daad maar om bloedskande te pleeg is daar nie ‘n woord voor nie.
Ek het baie wense en een van dit is dat moordenaars en verkragters sal vrek in die tronk siende dat die doodstraf afgeskaf is en nie heringestel sal word onder hierdie regering nie.

Eben ·

” …. nadat sy hom besoek en geld vir kruideniersware gevra het” Dink die deal het verkeerd verloop. Geld vir n gunsie … dis in hul kultuur

Trippie ·

Goeie more Seg, Amy, Willy, Eben en laaste maar nie die minste … JAVR, (wag vir jou ook) en Jasper, waar’s jy ?

***

As dit my pa was, het ek hom mhur-toe geskiet – finish en klaar !

Jasper ·

Jasper staan by maar moet ongelukkig rond hol. Sal vanaand al die wyshede lees

JAVR ·

More Trippie en almal!!! 64 jaar oud en nog so spils! Ek dink hy verwar toe nou op hierdie ouderdom ereksie met “rigor mortis” bleddie coffin dogger!

Willy ·

Môresê JAVR. Amper jou gaan haal haha.
Hahahaha!!!!
Iemand help my weer op seblief?!?!?

Trippie ·

My maag het nou lekker gepyn – JAVR, jy mag maar hoor !

√ x 1 000 000 !!!!!

charlene ·

Kan regtig nie glo dat n pa so iets kan doen nie tronk is nie erg genoeg vi hom nie hoop regtig hulle mak hom n vroutjie in die tronk

Seg Net ·

Chantene hulle gaan beslis van hom tronk matras maak en maak seep optel. Sy mede gevangenis net net elke uur van Viagra voorsien word dat hulle dit op hom kan uithaal.

Annamarie ·

Wat gaan dees aan met die mans dat hulle altyd hulle eie kinders wil verkrag.Kry hulle nie genoeg van hulle eie vrouens af nie en om te dink sy het net kom geld vra vir kruideniersware.Hoe kan

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.