Paaie eis amper 700 in feesseisoen

Vyf mense is dood en ses ander beseer in die ongeluk op die N3-suid naby Ashburton, KwaZulu-Natal. Foto: ER24

Amper 700 mense is reeds sedert die begin van Desember op die land se paaie dood.

Ashref Ismail, woordvoerder van die Padverkeerbestuurskorporasie (RTMC), sê van 1 tot 18 Desember was daar 564 ongelukke wat tot die dood van 676 mense gelei het. Ismail sê dié sterftesyfer kan nog nie met vorige jare vergelyk word nie aangesien daar ongelukke is wat nog nie bygewerk is nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Wena catherina Coetzee ·

Onpadwaardige voertuie, uiterse swak bestuurders, moegheid en slaperigheid agter die stuurwiel, alkohol, padvarke, bestuurders wat nie afstand kan skat nie, onoordeelkundig, lisensies verkry op die swartmark, net n paar voorbeelde……………..

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.