Padsterftes: ‘Meer as 40 mense sterf per dag’

Die dodetal op die land se paaie sedert die begin van die feesseisoen het tot meer as 1 300 gestyg.

Ashref Ismail, woordvoerder van Padverkeersbestuurskorporasie (RTMC), sê dit kom daarop neer dat meer as 40 mense per dag op die land se paaie sterf. Hy sê die hoofoorsaak vir die padsterftes is spoed, bestuur onder die invloed van alkohol en dronk voetgangers. “Ons moet ons ingesteldheid verander, ons kan nie so aangaan nie. Ons kan nie aanhou om 40 mense per dag te verloor nie. Dit kos die ekonomie meer as R300 miljard per jaar.” Hy het ʼn beroep gedoen op motoriste om geduldig en versigtig te wees.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.