Pakistan-skudding eis 39

aardbewingMinstens 39 mense is dood en tussen 15 en 20 mense is beseer in ’n kragtige aardbewing wat die provinsie van Baluchistan in die weste van Pakistan vanoggend geskud het.

Die skudding, wat 7,8 op die Richterskaal geregistreer het, is honderde kilometers verder, tot in die hoofstad van Indië, New Delhi, gevoel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.