Paralimpiese Spele: SA-ners vandag in aksie

‘n Klompie Suid-Afrikaners was reeds vanoggend in aksie by die Paralimpiese Spele in Londen.

Ander Suid-Afrikaners vandag in aksie:

11:40 – Natalie du Toit – 100m-borsslag vir vroue

12:16 – Hendri Herbst – 50m-vryslag vir mans

12:23 – Renette Bloem – 50m-vryslag vir vroue

12:32 – Charles Bouwer – 50m-vryslag vir mans

12:38 – Marike Naude – 50m-vryslag vir vroue

14:00 – Mans rolstoelbasketbalspan se Groep A uitdunne

Evans Maripa – rolstoeltennis mans enkelspel

Kgothatso Montjane – rolstoeltennis vroue enkelspel

15:30 – Roxanne Burns – Fietsry vir vroue finaal

15:45 – Marion Milne – Perdry

Sydwell Mathonsi – rolstoeltennis mans enkelspel

20:15 – Jonathan Ntutu – mans 100m finaal

20:46 – Teboho Mokgalagadi – mans 100m finaal

21:29 – Arnu Fourie – mans 200m

21:36 – Oscar Pistorius – mans 200m

21:58 – Charl du Toit – mans 800m finaal

22:05 – Dyan Buis – mans 100m finaal

22:53 – Anrune Liebenberg – vroue 200m finaal

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.