Paralimpiese Spele: SA’ners vandag in aksie

Talle Suid-Afrikaners is vandag weer in aksie by die Paralimpiese Spele in Londen.

Suid-Afrikaners vandag in aksie:

10:00 – Phillipa Johnson – Perdry

10:30 – Sandra Khumalo – Roei

11:10 – Chenelle van Zyl – Gewigstoot

11:22 – Hendri Herbst – 100m-rugslag

11:41 – Charles Bouwer – 100m-vryslag

11:51 – Marike Naude – 100m-vryslag

11:52 – Union Sekailwe – 400m

11:58 – Marius Stander – 400m

12:00 – Evans Maripa – Rolstoeltennis mans enkelspel

14:00 – Mans rolstoelbasketbalspan Groep A uitdun

Lucas Sithole – Rolstoeltennis

SA mans dubbelspan rolstoeltennis

20:00 – Hilton Langenhoven – 400m

22:15 – Arnu Fourie – 200m finaal

22:15 – Oscar Pistorius – 200m finaal

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.