Paralimpiese Spele: Vandag se aksie

Talle Suid-Afrikaners gaan vandag sake op die atletiekbaan en in die swembad by die Paralimpiese Spele in Londen uitspook. Die Suid-Afrikaners vandag in aksie is:

10:00 – Philippa Johnson: Perdry (Gemengde individuele vrystyltoets) Graad IV
11:00 – Michael Louwrens: Atletiek (Gewigstoot) F57/58-finaal
11:26 – Natalie du Toit en Emily Gray: Swem (400m-vryslag) S9-uitdunne
11:46 – Tshepo Bhebe: Atletiek (400m) T46 eerste rondte
11:49 – Shireen Sapiro: Swem (100m-rugslag) S10-uitdunne
12:40 – Hilton Langenhoven: Atletiek (400m) T12-semifinaal
12:51 – Charles Bouwer: Swem (400m-vryslag) S13-uitdunne

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.