Paralimpiese Spele: Vandag se aksie

Talle Suid-Afrikaners is vandag weer in aksie by die Paralimpiese Spele in Londen.

Suid-Afrikaners vandag in aksie:
11:13 – Duane Strydom: Atletiek (Diskus) F35/36-finaal
11:59 – Renette Bloem: Swem (100m-borsslag) SB11-uitdunne
12:26 – Charles Bouwer: Swem (100m-rugslag) S13-uitdunne
Kgothatso Montjane: Rolstoel-tennis (Vroue enkelspel) Derde rondte
15:45 – Marion Milne: Perdry (Gemengde individuele vrystyltoets) Graad Ib
20:00 – Suid-Afrikaanse manspan: Rolstoel-basketbalspan (Groep A) Voorlopig
20:05 – Zandile Nhlapo: Atletiek (Spiesgooi) F33/34/52/53-finaal
20:10 – Pieter du Preez: Atletiek (100m) T51-finaal
20:42 – Marius Stander: Atletiek (400m) T38-finaal
20:42 – Union Sekailwe: Atletiek (400m) T38-finaal

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.