Parys-ma moet help om kar te stoot ná sy aangerand, beroof en verkrag is

Argieffoto.

Die Vrystaatse polisie is op soek na drie verdagtes wat Saterdagoggend in die vroeë oggendure ʼn 40-jarige vrou van Parys in haar huis oorval, aangerand en verkrag het. Dit het gebeur terwyl haar twee kinders, ʼn seun en ʼn dogter van onderskeidelik 10 en 11 jaar oud, in ʼn ander kamer vasgebind was.

Konst. Maselela Langa, ʼn polisiewoordvoerder, het Maandag aan Maroela Media gesê die mans het omstreeks 03:00 toegang tot die vrou se huis bekom deur ʼn venster se diefwering te verwyder.

“Die slagoffer het niks gehoor totdat die verdagtes haar in haar slaapkamer wakker gemaak het nie,” het Langa gesê.

Een verdagte was met ʼn vuurwapen gewapen. Hulle het die kinders met kabels vasgebind, waarna hulle die vrou om die beurt in haar kamer verkrag het.

“Die verdagtes het met ʼn plasma-televisiestelsel, ʼn hoëtroustel en klere gevlug. Die gesteelde goedere het ʼn geraamde waarde van R24 000.”

Langa het gesê die verdagtes wou ook die vrou se blou BMW steel, maar die voertuig wou nie aanskakel nie. “Die mans het haar gedwing om die voertuig te help stoot, omdat die battery glo pap was. Hulle het die voertuig sowat 500m ver van die huis gestoot, maar tou opgegooi toe die voertuig steeds nie wou vat nie. Hulle het te voet gevlug en die motor net daar gelos,” het Langa bygevoeg.

Die slagoffer se naam mag nie bekend gemaak word nie, omdat sy verkrag is en haar identiteit beskerm moet word.

Niemand is nog in verband met die voorval in hegtenis geneem nie.

Die polisie versoek enigiemand met inligting oor waar die verdagtes hul mag bevind om die ondersoekbeampte, ao. Mogale Ntebejane, by 083 978 7233/ 056 816 2534 te skakel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

35 Kommentare

Pieter Potgieter ·

Vreeslik dit maak my so kwaad. Hoe kan n mens dit aan iemand doen. Bid vir haar vir krag van ons hemelse Vader en ook vir die gereg om hulle te arresteer. Mag die moeder versterk word en ook die kinders.

Seg Net ·

Regte mamma telers. D0nners swart gemors.
Die vrou is die res van haar lewe geestelik geskend. Mag hulle die wetters vang voordat hulle nog vrouens verkrag.

Carin ·

Laer as slang poef in my oe – mans wat verkrag. Dit maak my blind van woede. Die ergste is die polisie nie regtig omgee nie en tien teen een nie eers vreeslik gaan soek nie.

My gebede gaan uit na hierdie arme dame en haar kinders. Mag die liewe Vader julle krag gee om hierdeur te kom.

Aletta ·

Dan mag ons nie haat nie? Ek verstaan nie? Die Here weet ek verstaan nie!

Miss Knysna ·

What kind of animals do we have to live with in this beautiful country of ours. A country which has gone down the drain and dont believe for one moment it will improve. I am working on my grand daughter every day to study, study and study so that you can leave the country of your forefathers soon.

Dave ·

re:
‘Die Vrystaatse polisie is op soek na drie verdagtes wat Saterdagoggend in die vroeë oggendure ʼn 40-jarige vrou van Parys in haar huis oorval, aangerand en verkrag het. Dit het gebeur terwyl haar twee kinders, ʼn seun en ʼn dogter van onderskeidelik 10 en 11 jaar oud, in ʼn ander kamer vasgebind was.’
end quote

Geen, hoegenaamd geen twyfel word uitgespreek dat dit gedoen is nie. Tog noem die berigskrywer die gemors ‘verdagtes’. Is daar sò ‘n ysterhand oor julle?

Kaspaas ·

En dit alles gebeur onder die vaandel van “demokrasie”. Hoe nou gemaak as die demokrasie blyk om useless te wees. Die demokrasie stipuleer tog duidelik dat almal in die land geregtig is op ‘n veilige bestaan.

Annamarie ·

My innige simpatiek teen oor die moeder en haar kinders.Mag die lae luis van gemors gevang word en sy knatter af gekap word dat hy nooit weer dit aan ander vroue sal doen nie.Sy is vir haar res van haar lewe geskenk deur die swart moere.Om te dink waar deur moet haar kinders ook nog gaan.Ons Here le u hande op die vrou en haar 2 kinders dat sy sal genees word van die aan val.Amen

JA HULLE SE ONS MOET NIE HAAT NIE MAAR HOE ANDERS KAN ONS NIE.

Willy ·

Die gemors! Drie lafaards daardie tyd van die nag om weerlose mense aan te val en ‘n vrou te verkrag! Ek het geen woorde vir hierdie braaksels nie! Ek hoop hulle vrek! Sterkte aan daardie familie, dis al wat gesê kan word.

HELENA SEABORNE ·

IS SELF VERKRAG DEUR I WITTE, MAAR HUVEEL ERGER MUT DIT VIR HAAR WEES OM DEUR SWART SLANG GEBROEDSELS VERKRAG TE WORD. PAD NA HERSTEL IS LANK EN GLAD NIE MAKLIK NIE. HU VERGEWE MENS SO IETS? EK SUKKEL NOG NA 28 JAAR MET DAAI EEN. SO DANKBAAR DAT HAAR KIDS NIX OORGEKOM HET NIE. ALLE STERKTE AAN HAAR EN DIE RES V HA FAM.

javr ·

Ja daar is geen manier dat ek sal kan lewe met die wete nie!!! Arme mens.

Natasha ·

Ek vloek nooit nie en ek mag nie haat nie , maar vandag maak ek `n uitsondering !! FOKKEN GEMORS VAN DEMONE !! EK HAAT JULLE MET `N PASSIE. EN JULLE HET VAN MY `N RASSIS GEMAAK ! BURN IN HELL SONS OF SATAN !

Amanda/Sindy ·

Geen kommentaar. Die woorde wat in my kop draai en die gedagtes is te aaklig om neer te pen….. HOE HAAT EK DIE DINGE WAT IN RSA AAN DIE GANG IS!!!
VERVLOEK IS JULLE!!

Lammie Treurnich ·

Al wat ons kan doen is bid. Ons moet die Here vra om ons die krag te gee om die duiwel en sy trawante, dit is die swartes, uit te wis

Karin Bothma ·

Ek huil in my hart vir hierdie vrou en haar gesin. My verkragting was nie naastenby so erg nie maar het my steeds 8 jaar en derduisende rande aan psigiaters, sielkundiges en mediese uitgawes gekos. Niks gaan verander in hierdie mooi land van ons voorvaders alvorens die doodstraf nie heringestel word nie. Voorspoed en baie liefde vir die gesin.

Cyberjerk Ingram ·

FW de Klerk en sy mede-verraaiers het nie ‘n idee gehad wat hulle doen toe hulle ons onwettig aan die terroriste uitgelewer het nie. Sy dag sal nog kom.

Avenant ·

Hulle was genoeg gewaarsku oor die nagevolge. Dat hulle “nie ‘n idee gehad” het nie, sal nie ‘n geldige verweer wees nie.

Petro Claassen ·

Siek spul kry die dame en haar kinders jammer…dis so jammer dat ons mooi land so verval het in misdaad en dat swart mans tot so laag daal …..maar die Here slaap nie hulle kry elke dag hulle dag meer en meer….p

Hendrik ·

Ja, vandag word dit ‘date’ rape genoem maar saam met ‘spiking’ van die slafoffer se drank!!! En hier dink die meisie die oukie is oulik want hy is dan in dieselfde kerk as sy!!! Gaan doen n ‘survey’ op kampus!

tania ·

Ag kom nou. Naief gaan nie werk hier nie. Glo ook nie. Hoop definitief ook nie. Dink jy dit was WIT mans????????

help mekaar asb ·

dis barbaars en onaanvaarbaar. ek doen n beroep mense om ons medemense by te staan, betrokke te raak sending en kerke – meer mense met n gewete en beginsels uit te bou. sluit aan gemeenskaps veiligheids forums – dit werk. kan nou plus 100 mense radio roep vir hulp en toegang 24 uur trama eenheid. bring voeë waarskuwings meganismis aan.

Erika ·

Dit wat deur my gedagtes gaan kan ek nie waag hier herhaal nie. Vuil siek etters, mag julle elkeen wat hierdie dame verkrag het, se “wapen” afvrot. Bliksemse gemors.

gerhard ·

Vir moordenaars en vekragters moet doodstraf terug kom is al wat sal help

leana ·

In ons leeftyd sal die doodstraf sekerlik nie terugkom nie Gerhard. Dis so jammer ons regering wil nie hierdie dinge raaksien nie!

amy ·

Al wat ek kan doen, is om vir haar te bid. Dis al wat ek kan doen. Om die uitvaagsels te haat oor wat hulle aan haar gedoen het, gaan nie haar pyn, skok en vernedering wegvat nie. Ek dink aan haar en bid vir haar, en WEET daai mans gaan eendag voor God staan, en dan moet hulle rekenskap gee, en hulle sal nie kan wegvlug daarvan af nie.

Leon Jordaan ·

Daar is geen reg of orde in SA nie. Die land het verander in n “cowboys & crooks” stelsel. Die SAPD is onbevoeg en die wetgewingstelsel is korrup. Om vir doodstraf te vra sal onwys wees wees aangesien die straf teen die wetsgehoorsame burgers gebruik sal word. Bring eerder n “bounty hunter” sisteem op die bene waar die oortreder “lewendig of dood” vervolg word.
Sterkte aan die dame en die res van haar familie en sal vir julle bid. Wees egter voorbereid dat die moontlikheid dat u net een van die statistiek sal word baie groot is.

Patrys ·

Polisie se jy moet iigting gee as jy weet waar die verdagtes hul bevind maar hoe doen n mens dit as niemand weet hule is ni.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.