ʼn Pasgebore baba se liggaam is Dinsdagmiddag in ʼn asblik in Brackenhurst, Alberton, gevind.
Ao. Jeanette Makhubela, ʼn polisiewoordvoerder, het gesê ʼn hawelose man het op die baba se lykie afgekom toe hy asblikke buite ʼn meenthuiskompleks in die omgewing deursoek het.
Die baba se liggaam was in ʼn plastieksak toegedraai. Die polisie is ontbied, maar niemand is nog tot dusver in verband met die voorval in hegtenis geneem nie. Die baba se liggaam is na die lykshuis in Germiston geneem.
Vir die ma wil ek net die volgende sê, daardie baba’tjie wat jy weggegooi het, was ‘n geskenk van GOD!! Bring haar vir my: ek sal haar baarmoeder met liefde verwyder, en haar bene vir haar toewerk. Het daardie arme baba’tjie gevra om daar te wees. Hoekom het jy nie hierdie “ongewenste baba’tje” laat aanneem nie? Mag jy vrot in HEL!!
Dis darem ‘n liefdevolle kommentaar wat jy lewer, Erika…
Dis skokkend om te sien wat van ons menswaardigheid word. Ek glo dat ‘n mens wat tot so-iets instaat is, geen respek vir God en medemens het nie. Dis ‘n persoon wat moord pleeg, en ek hoop dat die “ouers” gevind sal word, want as hulle dit aan ‘n ou kleintjie kan doen, hoeveel te meer aan oumense en ander. Wens die doodstraf wil terugkom in ons land.
Ja Paul… hoeveel vrouens is daar wat smag om ‘n baba te he? En enige “MA” wat so iets kan doen, is die naam van MA nie werd nie… Sou jy dit goedkeur as iemand in jou familie of gesin dit doen?
My kommentaar het geen impak op goedkeuring of afkeuring nie. Dit verwys slegs na die uiters negatiewe aard van die kommentaar wat deur Erika gelewer is.
Erika ek stem!!