Pasgebore babalykie in asblik gekry

Argieffoto

Argieffoto

ʼn Pasgebore babadogtertjie is Woensdag dood nadat sy in ʼn asblik vol vullis in Kaapstad weggegooi is.

Chris Botha, ʼn woordvoerder van Netcare 911, het gesê die asblik staan in Voortrekkerweg in Goodwood.

“ʼn Voetganger wou iets in die asblik weggooi toe hy die baba gesien en hulp ontbied het,” het Botha gesê.

Die baba was reeds dood toe paramedici by die toneel opgedaag het. Die polisie ondersoek die voorval. 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

PUREBOER ·

Wat n WREDE nasie. Die Hemelse Vader weet wie dit is en sy sal moet antwoord gee op haar dade

Trippie ·

Ek kan om die dood nie verstaan waarom ‘n vrou (ek noem haar nie ‘n ma nie) haar swangerskap dra vir 9 maande (ek aanvaar dis hier die geval, of andersins vroeë geboorte), net om ‘n pasgebore baba weg te gooi – en dit in ‘n asblik van alle plekke.

Net ‘n mens met geen hart sal so-iets doen !

Hoop sy word opgespoor en haar tjank afgetrap.

samantha ·

Kon sy nie maar die babatjie in I mandjie voor iemand se deur of hospitaal se deur gesit het en dan kon sy I familie gekry het wat graag I baba wil he.en sy kon nog gelewe het.dit maak mens so kwaad sulke mense moet nooit kinders he nie.:(

takkie nortje ·

WENS EK KAN DAAI DING IN DIE HANDE KRY GEVOELLOOS DIE DING

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.