Die polisie in Port Elizabeth in die Oos-Kaap doen ʼn geregtelike doodsondersoek nadat John Paxton (43) van Malabar Vrydag glo op ʼn strand selfmoord gepleeg het, het AlgoaFM Vrydag berig.
Kapt. André Beetge, ʼn polisiewoordvoerder, het aan die uitsaaier gesê Paxton het die polisie gebel en gesê hy is by St Georges Strand, en gaan sy eie lewe neem.
“Die polisie het vinnig reageer en saam met ʼn gyselaaronderhandelaar na die strand gejaag,” het Beetge gesê. “Die polisie was binne etlike minute daar en hy het steeds gelewe. Die onderhandelaar het hom gepleit om nie sy eie lewe te neem nie. Hy het glad nie op die versoek reageer nie en het homself in die bors geskiet. Hy is op die toneel dood verklaar.”
Brown: AlgoaFM
Ondehandelaar: “ê, my chikien is getting cold, and I must wêk, what you say? come again, I not hear…”
Boom!
Ag nee Proud Boere Scotsman! Onnodig ongevoellig.