‘n Aanlynpetisie teen die instel van ‘n proeftydperk van twee maande vir die instel van ‘n tipe e-tol in België het in minder as twee dae reeds 37 000 handtekeninge ingesamel.
Die petisie het Vrydagoggend begin, en die 37 000 handtekeninge is teen Saterdagaand reeds versamel.
Die stelsel wat as “rekeningrijden” bekend staan, word van 17 Februarie af op ‘n proefgrondslag ingestel. Verskillende tariewe per kilometer geld op verskillende paaie, en die tariewe sal buite spitstyd die helfte laer wees.
Die Belgiese owerhede hou vol dat dit nie ‘n geldmakery is nie, maar om pendelaars na openbare vervoer te kanaliseer, asook dat minder CO2Bronne: Vandaag.be, De Standaard, Knack