Petrol gaan weer op

Die departement van Energie het aangekondig dat die prys van alle grade petrol aanstaande Woensdag met nege-sent ‘n liter styg.

Die kleinhandelprys van paraffien sal met drie-sent per liter styg. Die prys van diesel bly egter onveranderd.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae