Petrolprys dalk nuwe rekord volgende week

Brandstofpryse sal in die komende maande nuwe rekordvlakke bereik.

RSG berig dat die petrolprys volgens ekonome aanstaande week met 23 sent ‘n liter sal styg. Dit sal beteken dat petrol in Gauteng R11,18 ‘n liter sal kos. Die skerp styging word toegeskryf aan die sankies teen Iranse olieuitvoere. In April tree die brandstofheffing van 28 sent ook in werking.

Lees meer hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Paul ·

Daar is geen “dalk” betrokke nie. Dit sal definitief in Maart ‘n nuwe rekordvlak bereik.
Die styging sal nie definitief 23 sent per liter wees nie, maar selfs al is dit nie 23 sent nie, sal dit naby daaraan wees.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.