Pinetown gru-ongeluk: Trokbestuurder in hegtenis geneem

BTbA1KyCEAApiFUDie bestuurder van die vragmotor wat Donderdagaand in vier volgelaaide minibustaxi’s en nog ʼn voertuig ingejaag het, is in hegtenis geneem. Minstens 27 mense is dood en 32 beseer in dié gru-ongeluk in Pinetown, KwaZulu-Natal. Klik hier vir meer ‘n volledige berig oor die voorval en om foto’s van die toneel te sien.

Kol. Vincent Mdunge, ʼn polisiewoordvoerder, het Vrydag gesê die vragmotorbestuurder is in hegtenis geneem op aanklagte van strafbare manslag en roekelose en nalatige bestuur.

“Die oorsaak van die ongeluk word nog ondersoek. Ons kan dus nie in hierdie stadium enige gevolgtrekkings maak nie,” het Mdunge gesê.

Die vragmotorbestuurder word by die Pinetown-polisiestasie aangehou. Zinhle Mngomezulu, van die KwaZulu-Natalse verkeersafdeling, het Donderdagaand gesê die wil voorkom of die vragmotor se remme onklaar geraak het. Die provinsie se LUR van vervoer, Willies Nchunu, het gesê die moontlikheid moet ook ondersoek word of die maatskappy waaraan die vragmotor behoort, aanspreeklik gehou kan word.

Dipuo Peters, die minister van vervoer, het ʼn hoëvlak-ondersoek na die ongeluk van stapel gestuur en gaan vandag(Vrydag) die toneel besoek.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

23 Kommentare

vuurvreter ·

Hulle wil seker kyk of die vragmotor aan n blanke behoort sodat hy vir als verantwoordlelik gehou kan word en die drywer sal natuurlik skotvry afkom.

Eben ·

Bleik dat die taxi’s half vol was, dis traggies, nie die vragmotor se remme!

Vera ·

Mense? Wat is fout met julle? 27 Mense is dood! Dit is TRAGIES, en julle maak grappe omdat julle in julle haat vir ander mense vaskyk. Lewens is verwoes! Nee wat, ek lees graag die nuus op Maroela Media, maar die kommentaar is iets om van skaam te wees in my eie mense.

Voorlaaier. ·

Sluit daardie trok drywer toe hy kon beter gedoen het. Ek sal my skaam as ek so ‘n slegte job gedoen het.

Trippie ·

Voorlaaier, voeg die daad by die woord – span die voorlaaier in ;)

Voorlaaier. ·

Nie veel nie vuurvreter? Die wat nie onderhandel deur die loop van ‘n voorlaaier se niks.

Voorlaaier. ·

Jy is veilig vuurvreter. Dit is nie voorlaaier se dag vir kleiduif skiet nie.
Ons praat weer.
Veilige reis.

JAVR ·

Welkom Welkom Welkom vuurvreter….sorg asb dat alle bagasie SLOTTE ophet en gewrap word……sit jou beursie in jou skoen…haal al die goud af en sit dit in ‘n hokkie by die poskantoor….bind die selfoon aan die binnekant van die arm en as die tande goud in het hou die mond bot toe!!! Geniet jou kuier!!!! Op die lughawe kan jy lyfwagte huur wat jou kan oppas tot jy weer vertrek bruin provinsie toe. Moet sê ek was die naweek daar en die BRUIN het BAIE verkleur na SWART!!! Sjoe daai plakkerskamp by die lughawe….mammie!!!

Voorlaaier. ·

Of vuurvreter kan Voorlaaier se hulp inroep. Voorlaaier verskaf hulp. Voorlaaier vra nie hulp.

JAVR ·

Daar is gratis hulp vuurvreter! Sal ook eerder vir voorlaaier vertrou!

Rena Brown ·

Indien die bestuurder van die vragmotor nie onder die invloed van drank was nie, sou hy die vragmotor dalk beter kon beheer en sodoende lewens kon spaar. Waarom moet die Maatskappy ondersoek word? Ek het altyd gedink dat dit die bestuurder se plig is om ook sy voertuig na te gaan en te sien dat dit veilig is, ook vir sy eie beswil.

vuurvreter ·

Nou het ek lekker gelag. Voorlaaier jy sal n tommy gun moet aanskaf want die goed teel soos rysmiere. Dankie vir jou aanbod.

Jan Engelbrecht ·

Kyk, ‘n ongeluk is nooit iets moois nie. Ek was al in ‘n paar gewees. Ek het nog nie name gesien van die oorledenes of ‘n uiteensetting van die fyner besonderhede van daardie mense nie, mens kan seker maar gis dat die meerderheid, of almal, swartes was. Die geval van daardie swart minibusbestuurder (ek dink sy naam was Percy of Percival) wat destyds die blanke skoolmeisie van haar motorfiets afgery het, het by my opgekom en mens kan nie help om te wonder as jy dit in verband met hierdie ongeluk bring nie, is dit nou maar die sg. karma wat hier inskop ?

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.