Pistorius se hofdatum bepaal

Oscar Pistorius se hofdatum vir sy moordverhoor is Maandag tydens sy vlugtige verskyning in die Pretoriase landdroshof bepaal.

Sy saak sal op 3 Maart 2014 in die Pretoriase hooggeregshof begin. Dit sal na verwagting tot 20 Maart duur. Pistorius is onder sy vorige borgtogvoorwaardes vrygelaat. Hy word aangekla van die moord op Reeva Steenkamp op 14 Februarie 2013.

Lees ook:
Bomeenheid deursoek Pistorius-hofsaal
Talle drom saam voor Oscar se hofverskyning

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Seg Net ·

Sy tyd van vryheid raak min. Moes in die eerste plek nie borg gekry het nie. Geen vermeende moordenaar of verkragting behoort eers die reg te hê om vir borg aansoek te doen nie.

leana ·

Ek stem heeltemal saam Seg Net. Hy is nou vir meer dinge aangekla ook nog. Dinge lyk nie baie rooskleurig vir hom nie ne?

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.