Plaasaanval: Vrou aangerand, verbrand

plaasheining-300x225ʼn 62-jarige vrou is in ʼn kritieke toestand in die hospitaal nadat sy Vrydag net ná middernag op ʼn plaas in die Thornville-omgewing in KwaZulu-Natal aangeval is.

Chris Botha, ʼn woordvoerder van Netcare911, het Vrydag gesê die vrou het erge brandwonde opgedoen en is aangerand. “Sy is op die toneel gestabiliseer en na ʼn Netcare-hospitaal geneem vir verdere behandeling.”

Lees ons opvolgberig hier: Thornville-plaasaanval: Polisie op soek na drie verdagtes

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

7 Kommentare

Trippie ·

Kan net die lafhartige daad van die ADDERGESLAG wees !!!

Ek haat die dreksels.

***

Mens kan net stil raak, en vra dat onse Vader haar hierdeur sal dra.

Willy ·

Moet nie hierdie braaksels aankeer nie. Skiet die gemors op sig vrek! Hulle verdien niks beters nie.
Hoop vir beterskap vir die weerlose mens.

Amy ·

Ek sal eerder niks sê nie. Daar is nie woorde (altans nie in die woordeboek) om die uitvaagsels te beskryf nie.

Jouwena ·

Ons staan almal op die kantlyn en skrou. Daar moet mos iemand wees met waagmoed om in te spring en die nasionale sport Moord en Verkragting

Jouwena ·

Ons staan almal op die kantlyn en skrou. Daar moet mos iemand wees met waagmoed om in te spring en die nasionale sport Moord en Verkragting stop te sit. Sterkte aan almal wat gelukkig is om ‘n aanval te kon oorleef. Mag daar spoedig ‘n einde kom aan die toenemende wreedheid wat aan die orde van die dag is!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.