Plaasmoord: Boer op KZN-plaas doodgeskiet

Timothy Green.

Timothy Green, ʼn 44-jarige boer, is Sondag deur ʼn onbekende hoeveelheid aanvallers op sy plaas, Mellon Green,  naby Chelmsforddam naby Newcastle doodgeskiet.

Kol. Vincent Mdunge het aan Maroela Media bevestig Green se aanvallers het hom omstreeks 19:00 glo by sy plaas is ingang ingewag en op hom begin skiet toe hy gestop het.

Green het probeer om onder sy bakkie weg te kruip, maar is daar doodgeskiet.

Die rede vir die aanval is nog nie bekend nie en die polisie vermoed Green het by die plaas opgedaag terwyl ʼn rooftog plaasgevind het.

Een van Green se bakkies is vol huishoudelike items buite sy huis aangetref.

Niemand is nog in verband met die voorval in hegtenis geneem nie. Die Newcastle-polisie ondersoek ‘n saak van moord.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

9 Kommentare

Trippie ·

“onbekende hoeveelheid aanvallers”- noem hulle op die naam, MOORDENAARS, die gespuise sal ALTYD IN TROPPE aanval !

Mag ieder en elk van hierdie gemors VREK ! Nog ‘n rede om 24/7 jou wapen byderhand te hê.

***

Baie sterkte aan die naasbestaandes, my hart bloei vir julle en ELKE BLANKE BOER wat met sy lewe betaal het.

Stoere Boer ·

En weereens is die aanvallers seker donker van kleur. Want ons steel en moor asof dit uit die mode gaan. En ons baklei onder mekaar oor of ons links of regs is, of ons van mekaar hou of nie en sommer net omdat ons onder mekaar wil baklei. Miskien moet ons op die forum begin idees uitruil oor wat ons kan doen om saam te begin staan en dit nie net by ‘n geskryf laat bly nie. Ons moet mense aanmoedig om deel van die forum te word met positiewe bydraes en so ook bekend raak met die mense om jou in jou gemeenskap/dorp/provinsie. As ek al die kommentaar lees is ‘n groot hoeveelheid alreeds eens oor ‘n groot deel van die probleme maar niemand staan op en begin daadwerklik iets nie. Kritiek sal daar wees maar dit kan nie meer so aangaan soos dit nou aangaan nie. En vergeet dat hulle miljoene is en ons is net ‘n handjievol. Kom ons kyk wat kom uit die skrywe te voorskyn. Dalk iemand wat met woorde op papier ‘n groot debat begin solank ons begin oplossings soek.

Melissa ·

“Niemand is nog in verband met die voorval in hegtenis geneem nie.” … en niemand sal ook seker nie want ons polisie is useless!

Ek kan nie glo wat in hierdie land gebeur nie!

ansie boshoff ·

daar is n ondersoek beampte in Newcastle mtchali en ek kan se hy is puik ,tim se moordenaars is al 3 die volgende oggend in hegtenis geneem en hy maak seker hulle kry nie borg nie die 1 wat die sneller getrek het is lewenslank gevonnis + 15 jaar

brampie ·

Ek dink dalk moet die wittes ook maar net begin doodskiet wat voorkom, want niemand gaan ons help nie, dis nou amper 3 plaas moorde per week. Dis maar net wat ons van weet, die ander vier dae van die week is dit dorps mense wat gemoor word.

Staan saam Suid Afrika!

Yolande ·

Ek stem saam “Stoere Boer”. Dit is scary en dis net met hierdie nuusbrokkies van Maroela Media waar ek al die moorde op die blanke mense sien ev van hoor. Die “ander Media” berig nie meer oor moord op ons plaas en dorpsmense nie, maar in die intussentyd is daar amper elke dag ‘n moord op ons. Dit is afgryslik en baie hartseer. Ek gaan maar nie veel verder se hier nie. Wat kan ons doen daaromtrent? En die handjie vol word by die dag minder.

Miss Knysna ·

Murderers! White farmers who supply the country with food being wiped out, how sad is this. We are dealing with the brainless moron’s here. Thank you goodness our son saw the light 5 years ago and moved to New Zealand where they don’t even lock their doors.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.