ʼn 19-jarige plaaswerker is Sondagoggend in hegtenis geneem nadat hy glo ʼn ander plaaswerker vermoor het.
Ao. Hannes Theron, woordvoerder van die polisie, sê die twee plaaswerkers het glo in ʼn geveg oor alkohol betrokke geraak waarna die 19-jarige man die 21-jarige slagoffer met ʼn mes gesteek het. Theron sê albei mans het op die plaas Vrede buite Graaff-Reinet gewerk. Die verdagte sal Maandag in die Graaff-Reinet-landdroshof verskyn.
En ?
En, so steek hulle maar onder mekaar Jasper, links en regs.
Wow, ook seker weer Apartheid se skuld.
Siestog julle, hy was seker maar dors!!!