Plantvretende piranha en spinnende aap ontdek

Plantvretende piranha‘n Plantvretende piranha en ‘n aap, wat soos ‘n kat spin, maak deel uit van minstens 441 plant- en diersoorte wat sedert 2010 in die Amasone ontdek is.

ANP berig dat die navorsers van die WWF 258 plantsoorte en 84 soorte visse, 58 amfibieë, 22 reptielsoorte, 18 voëlsoorte en een soogdier ontdek het. Insekte en ander ongewerweldes is nie in die lys opgeneem nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.